Errata Gr 11 Practical Exam
V1.5 e) Let mooi op die inlynstelling en oriëntasie van die teks in elke deel van die kaartjie.
ks vertikaal soos aangetoon.
Errata Gr 11 Practical Exam
V1.5 e) Let mooi op die inlynstelling en oriëntasie van die teks in elke deel van die kaartjie.
ks vertikaal soos aangetoon.
25 comments:
hi all,
I am wondering if the memorandum could also be distributed on release of the question papers!!!
Thabo
Memo on the day of the exam.
Thank you for the exam papers!!
Thanks for such a lovely paper. I have done the paper and encounter some mistakes(maybe) Q2.1 c) Calculate in cells G69 to G72. Should it not be C69 to C72
Q2.3 i) the spell check should "MXit" not also be ignored as an error?
Dear Hentie, You are right. Thanks for bringing it to our attention! See errata. Regards Sandra
BAIE dankie vir die vraestelle. Julle het nie 'n idee hoe word dit waardeer nie.
BAIE DANKIE vir die vraestelle. Dit is 'n groot hulp.
Baie dankie ook vir die vraestelle. Dit word waardeer om standaard vraestelle van gehalte te kan gebruik. Sterkte vir julle werk!!
Groete, Jan
Baie dankie vir 'n puik vraestel. Ons is al 4 jaar besig met CAT en hierdie vraestel is die beste een.
Dankie vir die tyd en moeite wat in hierdie vraestel ingegaan het.
Wil julle dit nie oorweeg om maar vir ons in 2010 vir Sept ook 'n gr 12 vraestel op te stel nie. Ek vind die standaard jul vraestel beter as ons provinsiale een. Wees verseker jul werk word waardeer.
Baie dankie, julle standaard is uitstekend, die leerders word goed getoets.
hi julle
Ek sukkel om die dokument oop te maak. My geheime pinkode wil net nie werk nie. Ek hou daarvan om my standard te vergelyk met die boek sin. Dis briljant.
groete Sandra
Hi Almal
Dankie vir die puik vraestelle! Ek weet nie HOE ons nog sonder jul hulp by vraestelopstellery sou kon uitkom nie - die tyd is eenvoudig net te min en PAT vat ook baie van ons tyd, veral as ons 123 gr 11leerders en 96 gr 12 leerders het.
CAT-groete
Hey all!!
Can someone please help me with a password? Needing it for Wednesday.
Good day
Monday 10:10. Seems to be a problem with cellphone reception in some areas. Many have received the password, but many have not. E-mail Sandra or phone 012-5656469. Will send out all SMS'es again if necessary.
Hello
I really need to have that passwords asap. Can someone please give me Sandra's email or send me the password. Thank you!!
what is Sandra's email as the office is closed, I need the password for gr11 theo URGENT
study.opp@mweb.co.za
the email address for Sandra
I see you dont have it yet. me neither. Please send it to me if you have it and I will send it to you if i get it before you.
I will do so ;) thx for the helping hand Chantel
I do not think it is a good idea to give each other passwords. I think you should email Sandra or phone her. I do hope you are a bona fide teacher and not a learner trying to get a peep at the paper. ;-)
I am Mr Van Staden from Meridian College MCPTA and very desperate as I hate doing stuff at the last moment My Email is lycanuss@yahoo.com send me the password please save me some gray hair ;)
no problem :)
my email is:"chanteltjie@hotmail.com"
you can just email me yours and I will send it if i get it.
Oh and Pam your blog rocks, got me through last year and thought me a bunch of new things, forgot to thank you for the work you doing here for us , its much appreciated, Mr V
If you still have not received your password by now, I'll be in the office all evening if you want to call me. Sandra (012 565-6469)
Hi Thanks for the great papers!
When can we expect the Gr 11 Theory papers passwords?
Post a Comment