Sunday, February 17, 2013

What is right?

Seen in my trips around the country - The computer laboratory is used as a CAT classroom for two periods a day. For the rest of the day it is used as a classroom for another subject for 3 periods where computers are not used at all.
What a waste of capital! The computers in a computer laboratory should be fully utilised! South African learners should all leave school computer literate; computers are found in curriculum statements for every subject, so how can a computer laboratory stand empty or be used a paper, and chalk and talk classroom?

2 comments:

Anonymous said...

Daar is 'n gevoel in skole aangaande RTT dat dit nie belangrik is nie omdat dit nie 'n universiteitstoelatingsvak is nie. Ek sal graag wil weet of hierdie houding ooit gaan verander? RTT leerders word beskou as die "minder begaafde" leerders en as periodes vir ander take gebruik moet word dan is dit die RTT leerders / periodes. Laboratoriums word, soos gese, nie altyd vir die regte doeleindes aangewend nie want RTT is nie "belangrik" nie. Met die nuwe CAPS en HTML wat in die sillabus bykom, voel ek dat wie ookal ons "spokesperson" is vir ons inligting aan die skole moet deurgee oor die waarde van RTT ten opsigte van verdere studie en moet moeite doen om die vak as een van die universiteitstoelatingsvakke goedgekeur te kry. Ons verloor leerders want hulle neem liewer Aardrykskunde / Geskiedenis of Duits omdat dit universiteitstoelatingsvakke is. Ons RTT-sillabus is vol en tesame met die PAT het mens elke minuut onderrigtyd nodig maar die meeste skole beskou dit egter as 'n "afskeepvakkie".

Anonymous said...

CAT / RTT IS RECOGNISED BY UNIVERSITIES - Although it is not 'designated' it does contribute towards the APS Score, but not towards the number of minimum subjects where you need to attain 50% or higher. This means that if a specified qualification stipulates that you must achieve 50% or more in 3/4 subjects, CAT won't be considered as one of those subjects BUT it will still count for the APS score.