Go over the OAO questions as they are good revision questions.
Look at the question paper, answer sheet and how to solve, with the data files in a zipped file.
Showing posts with label Gr 12 Practical. Show all posts
Showing posts with label Gr 12 Practical. Show all posts
Tuesday, October 12, 2010
Monday, June 16, 2008
Gr 12 Practical
Many teachers said that their learners did not finish the practical.
Die feit is: 200 punte se werk moet in 3 ure afgehandel kan word. Dit geld ook vir die eindeksamen.
Dit beteken:
Leerders moet in die eerste plek hul werk ken.
Die feit is: 200 punte se werk moet in 3 ure afgehandel kan word. Dit geld ook vir die eindeksamen.
Dit beteken:
Leerders moet in die eerste plek hul werk ken.
- As ‘n Gr 12-leerder nie meer mooi onthou hoe al die soorte tabs werk nie, moet hy/sy dit maar weer gaan verken en oefen voor sy praktiese vraestel.
- Daar is nie tyd in ‘n vraestel om 10 minute te sukkel om iets wat dalk 2 punte tel reg te kry nie! Gestel ‘n bladsynommer (Page X of Y) moet ingevoeg word maar nie op die eerste bladsy vertoon word nie. As ‘n leerder dit nie dadelik regkry nie, moet hy/sy eerder aangaan met die vraestel en nie tyd daarmee mors nie.
Subscribe to:
Comments (Atom)