Friday, August 15, 2008

Gr 11 PAT

The Gr 11 PAT is now available - so nice!

4 comments:

Anonymous said...

Baie dankie vir die reuse taak met die opstel van die PAT. Glo my, ons waardering ken geen perke nie. Ek wil graag met die PAT begin, maar ek is bietjie "clueless" waar dit by die implementering van die databasis kom. Is daar dalk 'n manier waarop iemand net 'n paar moontlike velde kan deurgee - ek weet nie watter tipe data mens in hd databasis kan plaas nie en sal dit aan my leerders - 148 - van hulle moet deurgee. Die res van die PAT is uitstekend - ek glo die leerders sal dit baie geniet. Dankie vir die uiteensetting en duidelike leiding van wat by elke fase ingegee moet word. (Ek dink net 148x3=444 se dokumente se merkwerk gaan my nie die sonlig laat sien nie!)

Anonymous said...

As mens "Social networking sites" Google, is die eerste 'hit' wat mens kry 'n lang lys van sosiale netwerktuistes - lekker data vir 'n databasis.

Anonymous said...

Wallie Schutte

Baie sterkte ek kry jou baie jammer.

kan nie sien dat dit saam met al die ander werk in klastyd gedoen kan word nie.

Cobus Matthee said...

Ek het probeer om die engelse weergawe van die PAT af te laai,maar die link is dood.Kan enige iemand dalk die engelse "files" stuur asb.Wil ook net se dankie vir al julle hulp,die blog is soos my PAT bybel