Sunday, January 6, 2008

Gr 12 work schedule

In die nuwe SAG wat vanaf 2008 geimplementeer moet word, is 'n paar klein
veranderinge aangebring. Let op dat daar in die derde kwartaal (behalwe die
rekordeksamen) net een toets voorgeskryf word (en nie 'n taak ook nie.)

In the new SAG which must be implemented from 2008, there is a small change from previous SAGs. In the 3rd term apart from the mock exams, just one test and no task is written. The adapted work schedule is available here.

3 comments:

Anonymous said...

Ek het nog SAG 2007, waarvolgens ons drie stukke in die derde kwartaal in CAT en IT moet doen. (Toetsreeks, Opdrag, Eksamen). Waar kan ek die 2008 implimentering vind. IT en CAT onderwyser in die platteland

Dr Pam Miller said...

http://www.education.gov.za/Curriculum/Curriculum.asp vir die dokumente.

Anonymous said...

Well said.